Family Origins

Johan Erasmus se Genealogiese Tuisblad


Die lewe is 'n legkaart.

Namate jy die verskillende dele daarvan saamvoeg kry dit vir jou sin en betekenis.

'n Mens se herkoms is 'n belangrike onderdeel van hierdie legkaart van jou lewe.

Geen mens val sommer net op 'n goeie dag uit die lug nie.

Ouers en voorsate is 'n voorwaarde vir jou bestaan.

Genealogie is die wetenskap wat hom besig hou met navorsing van jou voorsate.


Johan Erasmus
Collyer Ave 95
P O Box 60362
CENTURION, Gauteng 0045
A-United States
27 12 662 2272
Fax: 27 12 662 2272
2000@yebo.co.za
20334407
Report Section:

Ancestors of Johannes Christoffel ERASMUS

Description | How to Order | Samples | Free Demo | Quotes and Reviews | Books
Home | User Groups | Mail List | Add-Ons | Support

© Copyright 1996-2007, The Generations Network.